Avontuur Afrika

Dinge om te onthou!

• Dit is altyd goed om in groepe van twee of meer voertuie te reis, veral as• Maak seker dat jy 'n gelaaide en werkende satellietfoon by jou het, aangesien dit die enigste toestel is wat in sekere areas werk en dit is uiters belangrik om dit te onthou wanneer jy in gebiede gaan ry wat jy nie so goed ken nie. Maak ook seker dat jy 'n paar van die plaaslike noodnommers neerskryf, want dit kan handig wees. • Voordat jy die grens oorsteek, moet jy die basiese wette en regulasies van die land wat jy wil besoek ken, aangesien dit sekere aspekte van jou reis kan beïnvloed. Dit sluit die land se Covid-19 regulasies in. • Onthou dat alhoewel wildlewe in Botswana mak kan lyk wanneer jy hulle langs die pad of naby die kamp sien, is dit beslis nie die geval nie. Hulle is steeds wilde diere, so behou jou afstand en respekteer die wildlewe!

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250
Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko