Avontuur Afrika

WELKOM

Die mantra hier by Avontuur Afrika was nog altyd “jóú avontuur, jóú reëls”. Die fokus mag dalk op Suider-Afrika wees, maar wanneer dit kom by landreise, kamp in afgeleë gebied en die spektrum van buitelewe aktiwiteite, is daar werklik minder reëls as wat ‘n mens dink. Die beperkings is dikwels jou verbeelding eerder as die begroting.

Daar is werklik ‘n paar avontuurlustige reisigers en onverskrokke avonturiers daar buite. Omdat ons jou stories wil hoor en vertel, is ek ‘n Facebookgroep en lede deel gedurig foto’s en stories van sommige van die plekke waarheen hulle gereis het. Dit is merkwaardig om na berge, riviere, oseane, woestyne en oop vlaktes – wat jy nog nooit gesien het of selfs van gehoor het nie – te kyk. Dit is goed om te sien dat daar steeds soveel plekke bestaan wat nie deur teerpaaie, hotelontwikkelings en al die ander kenmerke van beskawing, wat meeste van ons vasbeslote is om te probeer ontsnap, verswelg word nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika8 min read
Oorwin Kili Se Jonger Boetie
Mount Meru, wat oor die nabygeleë dorp Arusha uitkyk, staan trots op 4 562m. Baie min besoekers takel egter hierdie vulkaan, wat ‘n jammerte is aangesien dit ‘n baie unieke ervaring en – in sy eie reg – ook baie spesiaal is. Eerstens, aangesien dit s

Related