Avontuur Afrika

Die reëls vir goeie komposisie

1. Wanneer om die raam te vul

Die agtergrond of omgewing van die hoofonderwerp sal gewoonlik bepaal of jy die raam moet vul wanneer jy die foto neem, of dit sny (crop) tydens redigering. ‘n Besige of afleidende agtergrond sal die impak van jou foto verminder. Dit is belangrik om ‘n sterk onderwerpfokus te hê om die kykers se aandag te hou, veral as jy wildlewe of portrette van mense neem.

2. Definieer die rand

Wanneer jy die raam vul, vermy die afsny van ledemate, ore, sterte, ens. Natuurlik kan hierdie reël gebreek word as dit reg gedoen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko