Avontuur Afrika

wind, weer en ‘n Ford

Met die splinternuwe Ford Ranger volgens verwagtng slegs ‘n paar maande weg, het Ford die afgelope jaar of wat ‘n uitstekende taak verrig om die handelsmerk in die oog van kopers te hou met verskeie spesiale weergawes soos die XL Plus, FX4, Thunder, ensovoorts.

Nie dat Ranger verkope veel versterking nodig het nie: die T6 wat in 2011 bekendgestel is, het wydverspreide openbare erkenning gekry vir sy estetika en werksverrigting. Dit is ‘n topverkoper, met ‘n rekord van byna ‘n halfmiljoen eenhede tot op hede en ‘n konstante maandelikse plek op die plaaslike liggewigvoertuigverkope se podium. Dit sluit natuurlik die uitvoervolumes wat die sleutel tot Ford SA se uitbreidingsplanne was uit. Die opkomende nuwe model sal in die massiewe nuwe aanleg, wat teen R15.8-miljard gebou is, vervaardig word. Hierdie belegging het bykomende werksgeleenthede vir 1 200 mense geskep aangesien die aanleg 24/7 loop om 720 Rangers per dag te bou.

Weg van die stad

Dit is dus nou die sogenaamde stilte voor die storm en die Ford-span het ons na Gqeberha, die tuiste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika8 min read
Oorwin Kili Se Jonger Boetie
Mount Meru, wat oor die nabygeleë dorp Arusha uitkyk, staan trots op 4 562m. Baie min besoekers takel egter hierdie vulkaan, wat ‘n jammerte is aangesien dit ‘n baie unieke ervaring en – in sy eie reg – ook baie spesiaal is. Eerstens, aangesien dit s