Avontuur Afrika

Kamp 101: noodsaaklike Kamptoerusting

Alhoewel ‘n kampreis heelwat voorbereiding en die regte basiese toerusting verg, hoef dit nie duur of ingewikkeld te wees nie. Met ‘n paar eenvoudige items en basiese kennis, kan jy goeie herinneringe maak wat jou vir jare bybly. Dit is belangrik om te onthou dat Rome nie in ‘n dag gebou is nie – om kampgereed te wees en te bly, is ‘n aaneenlopende proses en kampeerders is geneig om hul toerusting uit te brei en te verander soos wat hul ervaring opdoen. Maar, waarmee begin mens? Wat is die die belangrikste toerusting?

Maak jou tuis

‘n Tent is die belangrikste ding wat jy benodig. Dit is jou tuiste weg van die huis en jou enigste beskerming teen die elemente. Moet dus nie nie hier probeer geld spaar nie.

Tente kom in verskillende vorms, groottes en style, met verskillende mates van weerbeskerming en isolasie, soos gesien kan word in die verskeidenheid

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika10 min read
‘N Ontdekkingsreis Soos Min
Die plan was eenvoudig. Ek wou ‘n driedelige videoreeks oor die Oos-Kaap en ‘n handvol plekke wat dit so gewild onder diegene wat dit geniet om hierdie pragtige land van ons te verken, maak. Op my lys van moet-besoek plekke was Rhodes, Hogsback, die
Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst
Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250

Related