Avontuur Afrika

Land Cruiser 300 is uiteindelik hier!

Vanaf hierdie maand sal ‘n paar trotse eienaars ‘n nuwe Land Cruiser 300 in hul oprit kan parkeer. Ja, dit ís ‘n duur voertuig, maar jy kry heelwat daarvoor!

Na maande se bespiegeling oor die langverwagte nuweling, weet ons nou uiteindelik meer oor die reeks, die voorkoms, die tegnologie en die enjins. Wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika7 min read
Wild Genoeg Vir Jou?
Botswana is deesdae baie meer toeganklik vir die aspirant avonturier en ywerige reisiger. As jy slim beplan, kan jy by plekke wat elektrisiteit, spoel-toilette en warm storte bied, kamp. Jy kan relatief gemaklik met ‘n 4x2 of selfs ‘n sedan hierdie e