Avontuur Afrika

Berg-en-Dal bekoring

As ‘n besoek aan die Nasionale Krugerwildtuin nie op jou lepellys is nie, behoort jy dit reg te stel. In die Kruger gaan dit oor meer as net die Groot Vyf en daardie poskaartbesigtigings. Die meeste besoekers ry deur die park met die besoekerskaart byderhand, op pad na al die “groot paaie en besigtigings”, heeltemal onbewus van die subtiele veranderinge in die park se eko-stelsels soos jy van ruskamp tot ruskamp beweeg. En dis juis hiér, in die meestal onsigbare, waar die ware bekoring van die Kruger lê.

In 1970 is daar ‘n reuse navorsingstudie van stapel gestuur, gefokus daarop om die fauna van die park wat in die verskillende grondtipes groei te ondersoek. Hierdie studie wat oor ‘n tydperk van ‘n paar jaar plaasgevind het, met die botaniese gedeelte onder leiding van William Gretenbach, het meer as 3 000 verskillende unieke fauna en flora areas opgeteken. In 1983 is die ’n verslag getiteld, “Landscapes of the

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250
Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko

Related