Avontuur Afrika

Vat of los: DIE BYMIDDEL DEBAT

Enjinbymiddels is amper soos vitamiene vir jou voertuig. Dit sal werk daarsonder, maar jy mag dalk net ekstra skop kry wanneer jy dit gebruik. Dit verseker ‘n skoner werking en beskerm teen roes (korrosie) en wegslyping wat op sy beurt weer ‘n groter temperatuurweerstand tot gevolg het.

Motorolie verminder die wrywing tussen die bewegende onderdele van jou enjin en beskik gewoonlik oor 15% tot 30% bymiddels om die olie se verrigting te verbeter. Mettertyd sal die olie egter sommige van sy bymiddels verloor deur natuurlike oksidasie en ontbinding. As jou voertuig goedkoop of swak gehalte olie gebruik, is daar miskien nie voldoende bymiddels in die olie nie en dan kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko