Avontuur Afrika

Raak gemaklik in ‘n hardedop daktent

Wanneer jy besluit het dat ‘n daktent vir jou is, is daar ‘n paar dinge om te oorweeg. Jy moet die belangrikste verskille tussen sagte-en harde dop weergawes verstaan en oor ‘n paar dinge soos grootte, gewig, monteringstelsels en ligging op jou voertuig besin.

Ons het navorsing gedoen oor die beste plaaslik vervaardigde hardedop daktente en gefokus op die kenmerke wat kenners glo die belangrikste is.

Hardedop teenoor sagtedop daktente

Sagtedop daktente was

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika10 min read
‘N Ontdekkingsreis Soos Min
Die plan was eenvoudig. Ek wou ‘n driedelige videoreeks oor die Oos-Kaap en ‘n handvol plekke wat dit so gewild onder diegene wat dit geniet om hierdie pragtige land van ons te verken, maak. Op my lys van moet-besoek plekke was Rhodes, Hogsback, die
Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst
Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250