Avontuur Afrika

‘n Pas vol geskiedenis met wonderlike uitsigte

Pelgrimsrus, ‘n dorp wat onlosmaaklik verbind word met die pioniersdae van die ontdekking van goud en die wel benoemde Rowerspas, is histories gebind soos ‘n tweeling. Hierdie geteerde pas bied uiteenlopende natuurskoon oor ‘n gebied vol geskiedenis van die omgewing en sy mense. Vandag is hierdie eens florerende dorp ‘n klein dorpie wat toeriste ‘n blik bied op ‘n vervloë era, vanwaar toeriste die beroemde Rowersgraf naby die pas by Pilgrimsrus kan besoek.

Rowerspas is ‘n lang pas van 20.6km, met ‘n kruinhoogte van 1 789m bo seespieël en ‘n totaal van 68 draaie, hoeke en kurwes insluit, vereis skerp konsentrasie en fokus van bestuurders. Die gewone gevare is van toepassing – insluitend swaar bergmis, hoë reënval, hout-en myn

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika8 min read
Oorwin Kili Se Jonger Boetie
Mount Meru, wat oor die nabygeleë dorp Arusha uitkyk, staan trots op 4 562m. Baie min besoekers takel egter hierdie vulkaan, wat ‘n jammerte is aangesien dit ‘n baie unieke ervaring en – in sy eie reg – ook baie spesiaal is. Eerstens, aangesien dit s

Related