Avontuur Afrika

Op soek na Skillies

As ‘n gesin wat gek is oor die buitelewe en altyd op soek is na ‘n lekker avontuur, sê ons selde nee vir ‘n uitdaging of verkenningstog. Toe ‘n vriend van my pa dus so ‘n paar weke gelede skakel om te laat weet dat hulle nie meer hul bespreking vir ‘n naweekuitstappie om skilpadbroeiplekke aan die kuslyn van Kosibaai te gaan soek kon gebruik nie, het ons dadelik hierdie kans aangegryp.

Ons het slegs ‘n dag gehad om gereed te maak vir die drie-daglange kampuitstappie na die (onbekend vir ons) kampeerterrein naby Bhanga Nek. Om die bekende skilpadbroeiplekke en pasgebore skilpadjies, wat hul weg see toe vind in Kosibaai te sien, was al lank op ons lepellys – dus het ons vinnig-vinnig ‘n plan gemaak. Gelukkig is , ons betroubare 2013 Ford Ranger 3.2-liter XLT, altyd gereed vir enige avontuur. Ons hoef slegs ons tente en ‘n paar ander benodigdhede te pak voor ons die volgende dag 11:00 in die pad kan val. As ‘n bonus vind ons uit dat daar nog

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika8 min read
Oorwin Kili Se Jonger Boetie
Mount Meru, wat oor die nabygeleë dorp Arusha uitkyk, staan trots op 4 562m. Baie min besoekers takel egter hierdie vulkaan, wat ‘n jammerte is aangesien dit ‘n baie unieke ervaring en – in sy eie reg – ook baie spesiaal is. Eerstens, aangesien dit s

Related