Die pad na Die Hel gaan voort…
Jun 18, 2021
4 minutes
![f0066-01](https://article-imgs.scribdassets.com/9f5r5vm2o095lt8w/images/fileGRL2NLEG.jpg)
Vanaf die pragtige rotspoel, net na die Paarde Vley-gedeelte, vloei die pad vanaf die 11de km-punt opwaarts oor ‘n klein nek en begin dan weer daal na ‘n nouer gedeelte van die kloof (net meer as 1 km breed). Aan jou onmiddellike linkerkant (suid) sal jy 'n goeie uitsig van die toringhoë Kariegasberg hê en kan jy die piek van 2 053 m sien.
In die verte kan jy Kangoberg sien. Hierdie piek is effens laer met ‘n hoogte van 1 853 m en lyk asof dit waghou oor hierdie gedeelte van die pad. Vir die groter deel van die volgende nege kilometer daal jy ‘n verder 440 m in ‘n westelike
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days