Avontuur Afrika

Die kruis van die SNV mark

In ‘n land wat bekend is vir ongelooflike avonture en natuurskoon, is dit geen verrassing dat kompakte SNV’e baie gewild is nie. Dié voertuie verhoog nie net die benuttingsfaktor van jou ryding met meer ruimte en verhoogde grondvryhoogte nie, maar die stillering laat meestal ook die koppe draai. Dit is ‘n skynbaar onversadigbare marksegment, hier en regoor die wêreld en vervaardigers bly by deur byna maandeliks ‘n nuwe opsie bekend te stel.

Ford het met die bekendstelling van die EcoSport in 2013 die kompakte SNV mark ingelei en was sedertdien ‘n konstante leier van die segment, met gemiddelde maandelikse verkope tussen 500 en 700 eenhede. Toyota het egter, binne die eerste maand van verkope, die segmentleier geword toe hulle 977 Urban Cruisers in Maart verkoop het teenoor die Ford EcoSport se 597 eenhede. Die Urban Cruiser verkoop steeds gemiddeld 750 eenhede per maand met ‘n ander nuweling, die Haval Jolion, wat ook ‘n redelike impak op verkope gemaak het.

Die tweeling: Suzuki Vitara Brezza & Toyota Urban Cruiser

In 2019

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika10 min read
‘N Ontdekkingsreis Soos Min
Die plan was eenvoudig. Ek wou ‘n driedelige videoreeks oor die Oos-Kaap en ‘n handvol plekke wat dit so gewild onder diegene wat dit geniet om hierdie pragtige land van ons te verken, maak. Op my lys van moet-besoek plekke was Rhodes, Hogsback, die
Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst
Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250