Avontuur Afrika

Alte sportief… As ons van voorkoms praat.ja!

Ek het nog altyd gewonder waarom Ford se speler in die SNV-segment nie ‘n groter verkoopsimpak het nie. Die Everest bied immers ‘n aantreklike voertuig propvol slim tegnologie en ‘n magdom bestuurshulpmiddels om die rygenot te verbeter. Tog, te oordeel aan die maandelikse verkoopsyfers, verkies Suid-Afrikaners blykbaar steeds die handelsmerk vanuit die Ooste eerder as die blou ovaal. Maar die verkoopstryd nou daar gelaat…

Dit is ‘n redelike tydjie gelede wat ek ‘n Ford Everest bestuur het en ek het uitgesien om tydens die mediabekendstelling vir twee dae agter die opgedateerde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko