Avontuur Afrika

Die reis deur Gamekaskloof duur voort

Doornkloof is sekerlik een van die moeilikste klein passe wat deel uitmaak van die groter Gamkaskloofpas. Hierdie gedeelte deurkruis die Doornkloof-en Waterkloof plase en sluit ook Botesnek in. Verder bevat Doornkloof die diepste en langste rivierkruising wat deur die jare heen al baie nie-vierwielaangedrewe voertuie se ondergang beteken het.

Vanaf die 25 km-punt swaai die pad deur ‘n groot draai links in die suide soos wat dit in ‘n sykloof neerdaal. Na ‘n verdere 100 meter gaan die pad in ‘n uiters skerp regse haarnaalddraai in. Die uitsig na links oor die vallei is ongelooflik mooi en van hier af kan jy die pad wat op en oor die heuwels kronkel, sien verdwyn.Vanaf die 25 km-punt swaai die pad deur ‘n groot draai links in die suide soos wat dit in ‘n sykloof

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko