Die Steyr Monobloc in .308 Winchester (sien bladsy 12) was met ’n Steiner Ranger BC (Ballistic4-16x56-te-leskoop toegerus. Dié teleskoop weeg 720 gram en is 368 mm lank met ’n 30 mm-buis. Die oogspasie is sowat 90 mm – genoeg om op ’n geweer met die terugskop van byvoorbeeld ’n .338 Win Mag en groter te kan monteer.
STEINER RANGER BC 4-16X56-TELESKOOP
Sep 17, 2021
2 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days