SA Hunter/Jagter

WAAR SIT ’N BOK SE HANDVATSEL?

Waar sit ’n bok se handvatsel?

Nee toemaar, jy sal verniet soek, want as daar nou een ding is waarvoor ’n dier nie ontwerp is nie, is dit om gedra te word. Gaan probeer net om vir ou Wagter ’n ent te dra. Jy sal gou agterkom ’n slap sak vleis en bene het nie vatplek nie, tensy dit klein genoeg is om in jou arm te dra. Al dier wat maklik dra, is ’n honger luislang, want hy hou self vas.

Daar moet seker manne wees wat nog nooit bok gedra het nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter8 min read
Hunting Grey Ghosts And Trout
Nostalgia can creep up on you unnoticed. As a geoscientist, I have always been highly observant and aware of my surroundings when doing fieldwork. The same goes for hunting, but it can become a hefty liability while yearning for “the good old days”.
SA Hunter/Jagter3 min read
Kry Die Afstand Met ROARK PRECISION OPTICS Se LEGACY 10x42
Verkykers met ingeboude afstandmeters is produkte wat al dekades vir die skietpubliek beskikbaar is. As produk het dit ’n militêre ontstaan gehad. Die eerste sulke verkyker/afstandmeter-kombinasies is in die 1980’s aan NAVO se kompaniebevelvoerders u
SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit

Related Books & Audiobooks