SA Hunter/Jagter

SNELVUUR

KOM SKIET SAAM KLEIE

Dis weer tyd vir SA JAGTER/ HUNTER se gewilde kleiduifskietkompetisie en vanjaar word dit op 23 Oktober by Wattlespring Sport Shooting Club net buite Pretoria gehou. Soos verlede jaar, word dit weer deur Inyathi Sporting Supplies, invoerders van Browning- en Franchi-haelgewere, geborg. Die kompetisie sal ’n sportformaat aanneem en skuts sal op 50 kleiteikens aanlê.

Enigiemand is welkom om in te skryf en die volgende reëls geld:

• Geen kortloopgewere (riot guns) word toegelaat nie.

• Slegs ammunisie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter8 min read
Hunting Grey Ghosts And Trout
Nostalgia can creep up on you unnoticed. As a geoscientist, I have always been highly observant and aware of my surroundings when doing fieldwork. The same goes for hunting, but it can become a hefty liability while yearning for “the good old days”.
SA Hunter/Jagter3 min read
Kry Die Afstand Met ROARK PRECISION OPTICS Se LEGACY 10x42
Verkykers met ingeboude afstandmeters is produkte wat al dekades vir die skietpubliek beskikbaar is. As produk het dit ’n militêre ontstaan gehad. Die eerste sulke verkyker/afstandmeter-kombinasies is in die 1980’s aan NAVO se kompaniebevelvoerders u
SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit

Related Books & Audiobooks