SA Hunter/Jagter

KOM UIT ‘N BENARDE SITUASIE

Hoe lui die gesegde? “As jy nog nie geval het nie, kan jy nie fietsry nie.” Ja, medejagters, só kan ons ook sê: “As jy nog nie gekwes het nie, het jy nie gejag nie.” Vir die 4x4-entoesiaste geld dieselfde: As jy nog nie vasgesit het nie, het jy nog nie werklik veldry beoefen nie.

In hierdie artikel kyk ons na herwinning en die toerusting wat dit effens makliker gaan maak om uit ’n vassit-situasie te kom.

Dit is belangrik om te weet waar jou voertuig se herwinningspunte is. Gewoonlik word dit op die sterkste punt van jou voertuig se onderstel gepas. Moet nooit sleepbande en -toue aan asse, die stuur of suspensie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter8 min read
Hunting Grey Ghosts And Trout
Nostalgia can creep up on you unnoticed. As a geoscientist, I have always been highly observant and aware of my surroundings when doing fieldwork. The same goes for hunting, but it can become a hefty liability while yearning for “the good old days”.
SA Hunter/Jagter3 min read
Kry Die Afstand Met ROARK PRECISION OPTICS Se LEGACY 10x42
Verkykers met ingeboude afstandmeters is produkte wat al dekades vir die skietpubliek beskikbaar is. As produk het dit ’n militêre ontstaan gehad. Die eerste sulke verkyker/afstandmeter-kombinasies is in die 1980’s aan NAVO se kompaniebevelvoerders u
SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit

Related Books & Audiobooks