Nataniël sê ...
Nov 05, 2021
2 minutes
Nee, dis nie jou verbeelding nie.Ek het óók vir ’n lang tyd geglo ek verbeel my, ek is oorgevoelig en vol nonsens, ek is alleen in my oortuiging, maar dis nie so nie, die mensdom is nou regtig, regtig onbeskof. Meer as ooit. Aanhoudend. Orals. Welkom in Die Tyd Van Swak Maniere. Die Era Van Emosionele Geweld. Die Eeu Van Aakligheid. Die Orde Van Minagting.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days