Boere bring wetenskap na COP26-debat
Nov 05, 2021
2 minutes
— JOYLENE VAN WYK
FOTO: JURIE VAN DER WALT
DIE landbou is nié die wêreld se grootste probleem wat kweekhuisgasse betref nie; dit is trouens die wêreld se enigste oplossing.
Só sê dr. Theo de Jager, voorsitter van die wêreldboere-organisasie (WFO), namens langboubelanghebbendes op die twee weke lange klimaatberaad (COP26) wat op 12 November in Glasgow, Skotland, ten einde loop.
Dit is volgens hom vir die landbou belangrik
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days