Landbouweekblad

Kommunale boere kan groot vonk wees

Dit word as een van die groot triomfe van samewerking in Suid-Afrika beskou.

Na raming hou kommunale boere nagenoeg 26% van die 15 miljoen wolskape in Suid-Afrika aan. Die produksie van wol uit kommunale geledere het van 2000 tot 2019 met 995% toegeneem, met ’n hoogtepunt van 6,24 miljoen kilogram wol in 2017.

Volgens die jongste BFAP-basislyn vir die tydperk 2021 tot 2030 kon die wolbedryf danksy openbare en private vennootskappe kommunale boere suksesvol bystaan om ’n hoëwaardekommoditeit vir die uitvoermark te produseer.

Mnr. Leon de Beer, bestuurder van die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV), sê die wolinkomste van kommunale boere kan na verwagting verdubbel tot R700 miljoen per jaar.

Die voortsetting van die finansiering van die baie suksesvolle genetiese

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo