Landbouweekblad

Meesterplan broodnodig om suikerbedryf te red

Suid-Afrikaanse suikerboere verbou jaarliks sowat 19,8 miljoen ton suikerriet op 362 000 ha in KwaZulu-Natal en Mpumalanga. Twaalf meulens verwerk dié suikerriet tot 2,1 miljoen ton suiker. Anders as die meeste suikerproduserende lande reg oor die wêreld, ontvang Suid-Afrika se 21 776 geregistreerde suikerrietprodusente – waarvan 20 631 kleinskaals is en elk jaarliks tot 1 800 ton produseer – min of geen formele produksieof bemarkingsubsidies nie.

Mnr. Trix Trikam, uitvoerende direkteur van die Suid-Afrikaanse Suikervereniging (SASV), sê ten spyte hiervan, en miskien selfs as gevolg hiervan, is Suid-Afrika se primêre suikerrietwaardeketting van die koste- en produksiedoeltreffendste ter wêreld. Dit word gerugsteun deur ondersteunings- en navorsingsinstellings van wêreldgehalte. Buiten die SASV, ’n oorkoepelende vereniging wat Suid-Afrika se oorskotsuiker uitvoer, ondersteun die Suid-Afrikaanse Suikerrietnavorsingsinstituut, SA Canegrowers en die Suid-Afrikaanse Boereontwikkelingsvereniging produsente. Die Suid-Afrikaanse Suikermeulenaarsvereniging sien om na meulenaars

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Dorpers Skitter Op Bloemskou
6 Kampioenooi (40-50 kg) en reserwe junior kampioen. Eienaar: Abrie Badenhorst (agter, 082 496 0680), Ketubah-Dorpers, Driehoekspan, Hopetown. By hom is Attie en Talitha Badenhorst. Voor is Wilikus Badenhorst en Aubrey Rooifontein (hanteerder). 7 Kam
Landbouweekblad2 min read
Wêreldkongres Op Ons Voorstoep
“DIT is ’n bietjie soos om die Wêreldbekerrugbytoernooi vir bewaringslandbou aan te bied, en die beste boere en wetenskaplikes van oor die wêreld heen sal in Kaapstad byeenkom om oor bewaringslandbou te praat.” Só beskryf Chris Burgess, redakteur van
Landbouweekblad6 min read
Nuwe Krimi Plaas Media In Die Kollig
Daar verskyn soveel misdaadfiksie in Afrikaans, maar nie alles is ewe waffers nie. Wat onderskei goeie misdaadverhale van die swakkeres? Ek dink in baie goeie krimi’s is daar ’n tikkie magic, ’n bietjie toorkrag, wat jou as leser oorrompel. Jy kan ’n