Landbouweekblad

Beter wins, dog stadiger groei word verwag

Hoë voerpryse wêreldwyd het plaaslike melkboere vanjaar in ’n nóg stywer kosteknyptang gedruk. Die buro vir voedsel- en landboubeleid (BFAP) verwag dat, ondanks onsekerheid op kort termyn oor wêreldvoergraanproduksie, die melk-tot-voerprysverhouding vanjaar sy laagtepunt sal bereik.

GRAFIEK 1 toon hoe die verhouding na verwagting volgende jaar sal verbeter, en in die daaropvolgende jare (tot 2030) ’n ekwilibrium sal bereik waar dit beter sal wees as die afgelope drie jaar, maar nie so goed soos in 2017 nie.

“Dit dui daarop dat produksiegroei ondersteun sal word deur verbeterde plaasekonomie, relatief tot die onlangse verlede,” luidens die verslag.

Mnr. Bertus van Heerden, hoofekonoom by die Melkprodusente-organisasie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Hawekrisis Vorder, Maar Dit Móét Vinniger
TERWYL die meeste uitvoervrugte Suid-Afrika deur die Kaapstad-hawe verlaat, is dit kommerwekkend dat dié hawe as die swakste ter wêreld benoem is. Volgens die jongste houerhaweprestasie-indeks (die CPPI) wat die Wêreldbank en S&P Global opstel, is di
Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad5 min read
Australië Se Ysters
Die oorspronklike kolonies in Australië, sommige strafkolonies, was merendeels op die landbou ingestel en het vir naastenby ’n eeu afsonderlik ontwikkel voordat die federale staat soos ons dit vandag ken, in 1901 tot stand gekom het. Toe was daar ree