Kuier

Pizza IS PURE PLESIER!

WENK:

Gebruik die deeg om ook brood, rolls en vetkoek te maak. Die tamatiesous is ideaal as basis vir spaghetti bolognaise en tamatiefrikkadelle.

MEDITERREENSE PIZZA

Lewer 1 pizza

BESTANDDELE

1½ koppies bruismeel (self-raising flour)
½ teelepel sout
1 teelepel droë origanum
1½ koppies ongegeurde jogurt
2 eetlepels olyfolie
¾ koppie tamatiesous
1½ – 2 koppies mozzarella, gerasper
½ koppie ingelegde artisjokke (artichokes)
½ koppie Kalamata-olywe
1 koppie kersietamaties, gehalveer
¼ rooiui, in ringetjies gesny
Vars origanum
2 wiele feta
2 eetlepels basil pesto
2 eetlepels olyfolie

METODE

Meng die meel, sout en droë origanum in ’n mengbak. Meng die jogurt en olyfolie en roer dit met ’n vurk by die meelmengsel. Sodra die deeg bymekaarkom, keer dit uit op ’n werkoppervlak en knie tot die deeg ’n bal vorm. Bedek dit met kleefplastiek en laat rus vir 15 minute. Rol die deeg op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Breinkos
Voel jy soggens moeg en knorrig as daai wekker blêr vir werk? Jy't so te sê geen krag vir opstaan nie. Die kanse is skraal dat jy die blaam gaan plaas waar dit hoort: daai hamburger, slaptjips, gaskoeldrank en hele slab tjoklit wat jy kort voor slaap
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi

Related