Bel ’n broer
Nov 05, 2021
3 minutes
Biza
Vandag se Zoeloe-woord is biza. Biza is bel of ontbied. Dit beteken ook koste of duur.
Omdat Suid-Afrikaners al jare lank allerhande onsinnighede aanvang, het ek ’n toepassing ontwikkel wat die situasie kan red. Ek noem dit “Ubra…”.
Die weglating (…) is doelbewus, want dit is vir die naam van die ouboet wat dinge kom regmaak as jy hom Met ander woorde, as die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days