Finweek - Afrikaans

Die nuwe groot trek

groot stede het mense histories gelok na die gewoel van stadslewe. Maar die ontwikkelings van mini-stede met ’n veilige gemeenskapslewe lok stadsbewoners weg van die lewe in die stad.

’n Voorbeeld is Waterfall City tussen Johannesburg en Pretoria in ’n ontwikkeling van 2 200 hektaar deur Attacq, die eiendomsbeleggingstrust op die JSE.

Die afgelope twee jaar was daar ’n groot oplewing in woonbuurte in Waterfall se sentrale sakegebied,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Hoe Om In Die Volgende Dekade Na Waarde In Aandele Te Soek
baie mense vra my uit oor die vooruitsigte vir wêreldaandelefondse in die volgende dekade. Dis nie ’n maklike vraag om te beantwoord nie. Soos ek al voorheen aangedui het, is die gehalte van die fondse waarin jy belê belangriker as die enkele prestas