BRAAILEKKERTE
Nov 12, 2021
5 minutes
![f0022-01](https://article-imgs.scribdassets.com/80o0hlwiv497rf5o/images/fileSNCVP39X.jpg)
![f0022-02](https://article-imgs.scribdassets.com/80o0hlwiv497rf5o/images/fileA2JQ6CVD.jpg)
HOENDERROLLETJIES MET SPEK
GENOEG VIR 6 MENSE
BEREIDING: 20 MIN.
GAARMAAK: 25 MIN.
◗ 3 hoenderborsfilette
◗ ½ avokado
◗ 50 g bloukaas
◗ 18 repe streepspek
◗ olyfolie om oor te sprinkel
1 Plaas die hoenderborsies op ’n snyplank en bedek met kleefplastiek. Rol liggies met ’n koekroller plat tot dit ongeveer 1 cm dik is.
Sny die avokado en bloukaas in dun skyfies en plaas 2 skyfies van elk in die middel van elke borsie. Plaas 4 repies spek langs mekaar op jou werkoppervlak, en 2 repe dwars oor die 4 repe. Plaas die hoenderborsies bo-op elke speklaag en rol dit in ’n silindervorm. Rol elke hoenderborsie met die spekrepe op – eers die stukkies oor die punte en dan die res in die lengte oor elke silinder. Steek
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days