Landbouweekblad

Elektriese trekkers meer as eeu gelede al oorweeg

Dalk is dit nie bekend hoe lank gelede vir die eerste keer oor die elektriese aandrywing vir trekkers gewonder is nie, maar wat bekend is, is die poging in Duitsland toe ’n maatskappy in 1894 twee tipes selfaangedrewe elektriese ploeë gedemonstreer het. Dit was bloot ’n ploeg met ’n elektriese motor daarop gemonteer. Die een ploeg was met ’n kabel aan ’n kraglyn verbind, terwyl die krag vir die tweede een deur ’n stoommasjien opgewek is.

Die manier waarop hierdie twee ploeë heen en weer tussen twee ankers aan weerskante van die ploegland beweeg het, ankers wat vir elke ploegstrook versit moes word, laat ’n mens glo dat net die boer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o