Landbouweekblad

Plek vir ’n halwe rugbyspan

VW CARAVELLE 2.0BITDI 146 KW HIGHLINE 4MOTION

Volkswagen het onlangs nuwe lewe geblaas in sy luukse bussie, die Caravelle. Die verbeterings is hoofsaaklik binne aan die paneelbord aangebring, waar twee groot digitale skerms nou pryk. Die instrumentasie is ten volle digitaal en die bestuurder kan besluit hoe inligting vertoon moet word. Die middelskerm kan ’n spieëlbeeld van jou Apple- of Android-foon wys. Dit werk koordloos en baie doeltreffend.

Die stuur werk nou elektriesmeganies, sodat die kar stuurhulp na gelang van die spoed kan aanpas. Dit kan ook dwalende bestuurders na die middel van die baan lei, en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo