Landbouweekblad

Invoer bly karring aan sake van suiwelbedryf

Melkproduksie in die belangrikste uitvoerlande het van 2019 tot 2020 verbeter. Die totale produksie van die ses belangrikste uitvoerstreke, naamlik Amerika, die Europese Unie (EU), Australië, Nieu-Seeland, Uruguay en Argentinië, het in die eerste sewe maande van 2021 met ’n geweegde 3% gegroei (sien TABEL 1 ).

Rabobank verwag nie dat die vinnige groei gaan voortduur nie. ’n Groei in produksie van 1% op ’n jaargrondslag van die topmelkproduserende lande word tot die tweede helfte van 2022 voorspel.

Hoër graanpryse gaan die winsgewendheid van melkproduksie internasionaal be-perk. In ’n lesing op die internasionale suiwelfederasie se kongres in Kopenhagen, Denemarke, in Oktober vanjaar het dr. Torsten Hemme,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
Byeboere Kry Meer Per Korf, Maar Is Dit Genoeg?
BYEBOERE is dankbaar vir die klein finansiële hupstoot wat hulle kan kry nadat die riglyntarief vir bestuiwingsdienste in die Wes-Kaap verhoog is. Die nuwe riglyntarief wat sedert 25 April van krag is, is R1 266,70 per korf, R145,70 per korf meer. Di
Landbouweekblad2 min read
Wêreldkongres Op Ons Voorstoep
“DIT is ’n bietjie soos om die Wêreldbekerrugbytoernooi vir bewaringslandbou aan te bied, en die beste boere en wetenskaplikes van oor die wêreld heen sal in Kaapstad byeenkom om oor bewaringslandbou te praat.” Só beskryf Chris Burgess, redakteur van
Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli