Kuier

SPAAR ÉN SMUL

“Ek is nou al so sterk ek kan ’n R1 000 se groceries in een hand dra!”Dié grappie laat ’n mens lekker lag, maar eintlik is dit ’n refleksie van hoe duur kos geword het en hoe ’n mens soms by die till in koue sweet uitslaan soos die total klim. En dan stap jy net met een of twee sakke groceries by die winkel uit.

En nou is dit weer daai tyd van die jaar waar jy yster met jou hande moet breek om jou begroting te laat klop sodat jy kan byhou by al die feestelikheid! Kenners en studies is dit eens – ons salarisse kan eenvoudig nie byhou by die inflasiekoers nie en ons moet alles in ons vermoë doen om ons rande te rek.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Hande Wat Kan Skep
Soms kan 'n mens nogal vindingryk raak uit pure desperaatheid. Vra maar vir die span by Oudtshoorn se Association for Persons With Disabilities (ADP). Toe hulle besluit om koppe bymekaar te sit om dié organisasie se deure oop te hou, het die kreatiew
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi

Related