Vuur by vuur
Nov 26, 2021
3 minutes
Teks Cyril Klopper
![wegrysleepza211201_article_098_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/7d74r2rv7k99cf7d/images/fileB4QABFVQ.jpg)
Vlamme in ’n viertrekvoertuig onstaan dikwels omdat lang gras iewers in die onderstel versamel – dikwels naby die uitlaatpyp, en veral die katalisator – waar hoë temperature kan veroorsaak dat die droë gras spontaan ontvlam.
Ander redes vir ’n brand sluit in kortsluitings in die elektriese bedrading, ’n enjin wat gevaarlik oorverhit, langafstandbrandstoftenks wat lek, en selfs ’n kooltjie van ’n sigaret wat agtertoe waai en iets vlambaars agterin aan die brand steek.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days