Weg! Ry & Sleep

Hoog en droog

Alle pryse was teen druktyd korrek, maar al die vervaardigers waarsku dit kan heelwat verander weens brandstofverhogings – soos die een wat in November 2021 aangekondig is – wat die prys van metaal en seilmateriaal sterk beïnvloed.

BUNDUTEC BUNDUTOP

Gemotoriseerde gerief

Die dop is van aluminium en die seile van 300 g-Riptech-materiaal. Die dop word gelig en laat sak deur ’n elektriese motor, en die binneruim is met spons uitgevoer. Hier’s ook ’n 12 V-kragsok, LED-lig en bedrading vir ’n sonpaneel.

Afmetings 2,1 x 1,35 m

Gewig 80 kg

Prys R33 270 by BunduTec

Kontak 010 055 5839 info@bundutec.co.za bundutec.co.za

Ry & Sleep Jy kan ook een van 3 x 1,6 m (R39 700) bestel.

HOWLING MOON LUNAR

Kom in, Maanbasis

Die dop is van veselglas en word deur vier gasstutte gelig. Die matras is 10 cm dik en daar is sakke in die plafon waarin jy allerlei los items kan bêre. Twee stawe op die dak stel jou in staat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges