Weg! Ry & Sleep

Hier’s ’n plan vir die 70-reeks

Die Toyota Land Cruiser 70-reeks soos ons hom ken, is geruime tyd al met ons – 37 jaar, om presies te wees. En dis met goeie rede, want dis ’n kanniedood-werkesel van ’n veldryvoertuig wat vir niks verkeerd staan nie. Hy is basies dog taai en vind aanklank by ’n breë spektrum klante.

Die 70-reeks se wortels strek terug tot by die tyd toe Toyota die Land Cruiser die eerste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges