Weg! Ry & Sleep

Gaan groot!

VARKFILETROL MET -PEK EN KAA-WOR-IE-

Potjierol

Dié formidabele rol is pret om te maak en lyk alte feestelik wanneer dit voorgesny en uitgepak is.

Jy benodig

(genoeg vir 8-10 as voorgereg saam met snoeperye)

3 varkfilette van sowat 600 g elk
400 g strepiesprek
2 eetlepels heelkorrelmosterd
6 dun kaasworsies
2 eetlepels braaisous (ons het The Cooksister Sweet Paprika-marinade gebruik)

Só maak jy

1 Gebruik ’n skerp mes en sny die varkfilette een vir een sorgvuldig oop sonder om dit regdeur te sny. Vlek die vleis oop en gebruik ’n vleishamer om dit effens te kap sodat dit oral ewe dik is. Pak die drie stukke bymekaar sodat dit een groot reghoek vorm.

nou die spekrepe styf teen mekaar op ’n skoon werkoppervlak om ’n reghoek van dieselfde grootte as die vleis te vorm en sit dan die filette bo-op neer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges

Related