Weg! Ry & Sleep

Kagga kán maar

Kagga Kamma se webwerf noem dat sekere kampplekke slegs met ’n viertrekvoertuig bereik kan word, en as jy bel om een van hierdie kampplekke te bespreek, word jy gewaarsku dat jy jou ry moet ken. Sodra jy by die ontvangsgebou aanmeld, kry jy ’n papierkaart wat al die veldryroetes in die reservaat aandui. Die kaart wys genommerde bakens, die afstande tussen die bakens, die GPS-koördinate van elke kampplek en ’n klompie besienswaardighede langs die pad. Die ontvangspersoon sal dalk ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges