Weg! Ry & Sleep

Rambo se wa

Wat boumateriaal en algemene voorkoms betref, verskil Conqueror se UEV-reeks van die res van sy boswaens. Pleks van metaal bestaan die panele van die bakwerk hoofsaaklik uit ’n sintetiese materiaal – een van die redes hoekom die UEVwaens wit is.

Die reeks bestaan uit vier waens. Ons haak die klein UEV-14i en kyk wat in hom steek.

Wat gebeur regs?

Hier is ’n groot afswaaideur wat na die binnekas toe oopmaak, nog een aparte kassie, ’n 220V-sok vir die kragtoevoer, ’n sigaretaanstekersok en die watertenk se prop.

Tussen die afswaaideur en neuskas is dus die kassie met nog pakplek, en onder dit, by die onderstel, ’n metaalkas waar jy tentpenne of die gereedskapkissie kan pak. Aan die ander kant is nog so ’n kas.

Die neuskas

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges