Verder met die Fargo
Nov 26, 2021
2 minutes
![wegrysleepza211201_article_026_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/16bijbzpz499cfg7/images/fileCTTMTZQ2.jpg)
Bushwakka se boswoonwaens is uniek omdat hulle nie die tradisionele ontwerp volg nie. Die kombuis is byvoorbeeld nie in die linkerkant ingebou nie, maar aan die stertkant, waar jy ook inklim.
Boonop is dit ongewoon om te sien dat nie een van die bestaande Bhoma-model se twee beddens oor die disselboom
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days