Weg! Ry & Sleep

Grensvegter!

Die Nissan Navara is beskikbaar in 6 enkel- en 11 dubbelkajuitmodelle, met die 2.5 DDTi Pro-4X 4x4 die vlagskip. Hy is ’n bakkie vir die leefstylmark, gemik op die gesinsman wat ’n spoggerige bakkie soek vir elke dag se gebruik werk toe en terug, en daarna sy gesin op ’n vakansie neem waar viertrek dalk nodig is op pad.

Dit is ’n mooi ryding, op ’n macho manier, veral met sy “Warrior Grey”-kleurskema wat beperk is tot dié model. Die stilering is so reg uit Amerika waar groot sierroosters, groot luginlate en groot plakkers aan die orde van die dag is, en waar enigiets met die woord “Pro” vooraan die naam soos soetkoek verkoop.

"Dit is ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges