Méér as net grimering
Nov 26, 2021
3 minutes
Teks en foto’s Leon Botha
![wegrysleepza211201_article_086_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/6w2652qjpc99cfir/images/fileU45G02CH.jpg)
![wegrysleepza211201_article_086_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/6w2652qjpc99cfir/images/file16VTAKM2.jpg)
Nadat ons net meer as drie jaar gelede die Pajero Sport onder hande geneem het, het Mitsubishi nou met die ontrimpeling ook ’n derde model bygevoeg. Die Exceed-model is effens luukser toegerus en sluit dinge soos ’n sondak en elektriese agterdeur in. Die nuweling het dieselfde enjin as die ander twee.
Die neus en stert het heelwat aandag gekry, en die analoë instrumentepaneel is volledig elektronies. Onder in die paneel is byvoorbeeld ’n klein grafiese voorstelling van die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days