Weg! Platteland

Plant met die maan – jou somergids

Volg ons gids hieronder om jou plantwerk volgens die maanfases te doen en moenie die Herfs 2022-uitgawe van Platteland misloop nie – daarin deel ons die datums vir Maart, April en Mei.

Laaste kwartier (Sa. 27 Nov. om 14:28) tot Nuwemaan (Sa. 4 Des. om 09:43)

Grasuie, sprietuie en patat kan nou reg oor Suid-Afrika geplant word. Allelesers wat wat nié in ‘n tropiese somerreënvalgebied woon nie, kan nou ook beet, gemmer, peperwortel en borrie in die grond kry.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland10 min read
Ware Rus… Langs Die waters Van Sabie
‘Ek het al voorheen in my lewe perde gehad, maar vanjaar het ek die meeste tyd nóg in die geselskap van hierdie manjifieke diere deurgebring. Hulle is nie net kalmerend nie, maar ook ’n bietjie soos ’n spieël – hulle wys jou ware emosies vir jou,” sê
Weg: Platteland2 min read
Vrede In Die Eenvoud
Ek het al gewonder, as ek die bome en strate van my omgewing verlaat vir die stilte en die oopte van die Suid-Kaap se paaie, waarom ek juis dáár makliker ’n filosoof sou kon wees. Dalk is dit die eenvoud van die natuur wat dan plek maak vir gedagtes,
Weg: Platteland12 min read
SUTHERLAND Koue Dorp Vol Warm Harte
Iemand wil weet of Sutherland ’n Woolworths Food het. Nee, antwoord jy, die plekkie is hopeloos te klein vir so iets. “Maar daar is darem seker ’n Checkers, Pick ’n Pay en so aan?” Nee, nee! Die enigste behoorlike winkel op die dorp is ’n klein OK Fo