Landbouweekblad

Vizsla: Energieke jaghond sonder gelyke

In Europa strek die Vizslahonderas se geskiedenis terug tot die Middeleeue, maar in Suid-Afrika is hul spore nog baie vars. Die eerste van dié soort honde, wat eens net Europese koninklikes beskore was, is eers in 1973 die land ingevoer. Hulle het veral oor die afgelope twee dekades plaaslik gewild geraak.

Nou het twee selferkende Vizsla-fanatici, die landboukundige Elmi Lötze en eertydse televisieregisseur Anita Erasmus, saamgespan om die eerste boek oor Hongaarse Vizslas in Suid-Afrika te skryf.

Die voorwoord van hul selfgepubliseerde sagtebandboek, Enjoying your Hungarian Vizsla, is geskryf deur Katalin Poòr, een van die bekendste Vizslatelers in Hongarye en iemand wat al op haar dag ’n wêreldkampioen opgelewer het.

Volgens Katalin bied die boek nie net ’n volledige historiese oorsig oor die honderas en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related