TV Plus Afrikaans

Wie’s die pa?

Onthou julle nog hoe Hillside in Junie gegons het oor of Lana (Mila Guy) swanger is? Dit was die skandaal van die maand, net sodat dit bekend geword het sy het net ’n paar ekstra kilo’s aangesit om ’n emosionele leemte te vul. Wel, die fluisteringe oor sy nou werklik swanger is gaan die Hillsiders weer aan die skinder kry – en dié keer is dit oor wie die pa van die baba is.

SAAMSLAPERY

Begin Oktober het Lana binne enkele dae by haar eksman Shawn (Deànré Reiners), asook die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related