Stuur só deur ’n wêreld van geleenthede
Nov 25, 2021
3 minutes
Deur Anil Thakersee
![f0032-02](https://article-imgs.scribdassets.com/6qbnb51io099iw7i/images/fileW37NYZGX.jpg)
![f0032-01](https://article-imgs.scribdassets.com/6qbnb51io099iw7i/images/fileJ2STQXLC.jpg)
m in die buiteland te belê, is ’n belangrike deel van enige langtermyn-beleggingstrategie, want dit bied meer diversifikasiemoontlikhede as wat deur die Suid-Afrikaanse markte beskikbaar is. Suid-Afrika is ’n taamlike klein, oop ekonomie met sowat 330 belêbare maatskappye wat op die plaaslike beurs met ’n markkapitalisasie van net meer as $1 000 miljard genoteer is. Om dit in konteks te plaas: wêreldaandelemarkte saam het in dieselfde tyd ’n markkapitalisasie van net meer as
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days