TV Plus Afrikaans

Vingers word gewys

Dokter Steve (Clint Brink) se lewe het handomkeer verander toe sy verloofde, dr. Elana (Ilne Nienaber), in Julie oorlede is. Hy doen sy bes om nie in sak en as te sit nie en steeds die beste dokter, asook die beste pa vir sy aangenome kinders, Vicky (Roxanne Bornman) en Ruan (Caiden Bouwer), te wees.

In Oktober het ons kennis gemaak met die algemene praktisyn Janneke Stuurman (Roeline Daneel) toe sy Steve (Kisha Skeï), nie gelukkig was met haar teenwoordigheid nie. Nou werk Janneke by die Binneland-kliniek se ongevalleafdeling, en dit gaan nie so maklik wees om haar gevoelens weg te steek nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related