TV Plus Afrikaans

Van Turks tot Afrikaans

Dis amper soos om ’n plaaslike sepie te kyk: Jy herken die stem, die storie gryp jou aan, en dis alles in Afrikaans. Maar die mense wat jy op die skerm sien, is eksotiese Turkse akteurs en die storie is oorgeklank. Maar oorgeklank of nie, dié telenovelles, soos Bittersoet, Stiletto Vendetta en nou ook Dokter Ali (lees meer op bl. 22), is uiters gewild en lesers vra gereeld om meer oor die stories en die oorklanking te lees. En dis omtrent ’n proses om die sepies in goeie Afrikaans met die perfekte stemakteurs op die kassie te kry!

BEGIN BY DIE BEGIN

Eers word besluit watter oorsese, en spesifiek Turkse, telenovelles vir die Suid-Afrikaanse gehoor geskik is, vertel Marli Schulze, inhoudspesialis by e.tv. “Wanneer dit aangekoop is, word die aan ons gestuur,” verduidelik Marli. Dit is die hele oorspronklike reeks. Die draaiboek vir die episodes word in Turkye en Londen in Engels vertaal, en die volledige Engelse draaiboek word daarna na Suid-Afrika gestuur. “Die eerste stap is om die Engelse teks te plaas by die beeld wat jy sien, soos onderskrifte. Hier is ook tydkodes wat aangedui word wanneer wie praat.” Dit beteken daar sal byvoorbeeld staan: Dr Ali 3:30 (drie en ’n halwe minuut nadat die opname van die episode

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related