Weg!

Sit aan vir ’n fees!

Steurgarnale met tamatie

Vir 4 Voorbereityd 20 minute Gaarmaaktyd 20 minute

Jy benodig

 1 ciabattabrood
 4 eetlepels olyfolie
 2 knoffelhuisies, gekap
 1 middelslag-rooiui, gekap
 1 eetlepel tamatiepasta
 3 groot tamaties, in blokkies gesny
 1 rooi brandrissie, gekap
 ’n knippie borrie
-opsioneel)
 1koppie droë witwyn
 800 g steurgarnale in die dop, derm verwyder
 ’n groot klont botter
 2 eetlepels platblaarpietersielie, gekap
 sout en varsgemaalde swartpeper na smaak

Só maak jy

1 Sny twee dik snye ciabatta en sny dié dan in klein blokkies. Verhit 1 eetlepel olie en braai die broodblokkies tot bros. Verkrummel dit en hou eenkant.

2 Verhit die res van die olyfolie in ’n pan oor matige hitte en braai die knoffel en ui tot glansend. Roer die tamatiepasta, tamaties, rissie en borrie by en braai vir nog ’n paar minute tot geurig. Voeg die wyn by en laat dit ’n paar minute driftig kook. Verlaag die hitte en laat prut

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Sterreweg
Wanneer een hemelliggaam voor ’n ander inbeweeg, praat ons van ’n “okkultasie”. Die bekendste voorbeeld hiervan is natuurlik ’n sonsverduistering wanneer die maan voor die son inbeweeg. Die maan beweeg ook voor sterre verby. ’n Mens sou dink dit gebe
Weg1 min read
Namibië Op Sy Beste
Ek en my dogter Bella het vroeg vir ’n mokororit opgedaag, en dit het begin motreën. Maar dit was somer in Namibië en die reënbuie hou gou op. Daarby het die roeigids Evans Sikabongo twee sambrele saamgebring. Ons was skaars twee minute op die rivier
Weg14 min read
Suide Blyplekke
(Sien bl. 13) Die D707 is bekend as die grondpad met die mooiste uitsigte in Namibië. Dis dus reeds iets besonders net om tot by die ingang van dié private reservaat te ry. Die Little Hunter’s Rest-kampterrein is 3 km van die lodge af. Jy kyk uit oor

Related