Landbouweekblad

Briewe

HORNER-MOORD VERKEERD GEHANTEER

Dit is met skok dat ek kommentaar lewer oor die onbeholpe wyse waarop die polisie en die nasionale vervolgingsgesag die moord op die jong plaasbestuurder Brendin Horner gehanteer het. Die saak teen twee verdagtes moes nooit op so ’n wyse voor die hooggeregshof beland het nie.

Die staat se saak het berus op omstandigheidsgetuienis, gerugsteun deur die verklarings van onbetroubare getuies wat oor en weer en deurmekaar gelieg het. Die “feite” in van die getuies se verklarings is bymekaar gemaak volgens hoorsê wat meestal tydens ’n drinkery in ’n sjebeen aan die lig gekom het. Geen DNS-bewyse kon die beskuldigdes met die moord verbind nie, wat die moontlikheid versterk dat die regte moordenaars steeds op vrye voet is.

’n Mens moet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo