Landbouweekblad

Bou bloubessie-sukses met vernuf en vennootskappe

Die jongste bloubessieprojek in die Wes-Kaap, Saronsberries, sal in Februarie 2027 nagenoeg 5 000 ton bloubessies uitvoer as alles volgens plan verloop. Selfs teen 50% van die huidige plaashekprys sal dit ’n inkomste van sowat R250 miljoen vir die besigheid verseker en terselfdertyd meer as 3 000 nuwe werkgeleenthede by Tulbagh in die Wes-Kaap skep.

Om só ’n boerdery te vestig, behels egter meer as die R1,5 miljoen/ha vestigingskoste. Vir die breinkrag agter Saronsberries het dit gesamentlik ’n eeu van ervaring en duur lesse gekos om die nodige tegniese produksiekennis, onderhandelingsvernuf en sakeverhoudings op te bou om binne slegs 12 maande ’n konsep te ontwikkel, ’n afsetpunt vir die bessies te verseker, beleggers te oortuig van die lewensvatbaarheid van die projek en die eerste fase

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo